Sport

Hoër Tegniese Skool | Welkom | Technical High School

Sport

January 29, 2019 Extra Murals 0
  • Atletiek
  • Hokkie
  • Krieket
  • Landloop
  • Rugby
  • Skaak
  • Sokker
  • Tennis
  • Basketbal

Uitslae

Oefentye

Die skool het sportperiodes op Dinsdae, Woensdae en Donderdae om 13:50-15:45, waar die leerders die geleentheid kry om aan sport- en/of kultuuraktiwiteite deel te neem.