Akademiese Kurrikulum

Hoër Tegniese Skool | Welkom | Technical High School

Akademiese Kurrikulum

January 29, 2019 Academics 0

Graad 8- & 9-kurrikulum

  •  Afrikaans Huistaal
  •  Engels Eerste Addisionele Taal
  •  Lewensoriëntering
  •  Wiskunde
  •  Kuns en Kultuur
  •  Natuurwetenskappe
  •  Ekonomiese en Bestuurswetenskappe
  •  Sosiale Wetenskappe
  •  Tegnologie

Graad 10-, 11- & 12-kurrikulum

  •  Afrikaans Huistaal
  •  Engels Eerste Addisionele Taal
  •  Lewensoriëntering
  •  Wiskunde OF Tegniese Wiskunde
  •  Fisiese Wetenskappe OF Tegniese Wetenskappe
  •  Ingenieursgrafika en -ontwerp
  •  Elektriese Tegnologie
  •               OF
  •  Meganiese Tegnologie
  •               OF
  •  Siviele Tegnologie